Scotland is nie juis groot nie, maar die trip van Newcastle tot die Noorde is 'n gawe dag se ry. Dit was minder as 300 myl, helfte snelweg ma nogsteeds 7ure se ry. Soos mens meer noord ry word die paaie nouer en vind jy dat jy gereeld rigting verander en self nou en dan suid dan wes en dan weer noord ry soos mens deur die glens, verby die lochs en langs die bergreekse lanks navigeer. Uiteindelik jaag die reenboe my deur die Glenshiel tot by die Ratagan backpackers op die rant van Loch Duich.
View Larger Map
Net verby Pilchory
 |
| Reenboog in Ratagan |

 |
| Met die reenboog aan die een kan sak die son aan die ander kant van die Loch Duich. |
No comments:
Post a Comment