Friday, 15 November 2013

Skye



Met nog beter weer voorspel vir die volgende paar dae vernader ek weer my itinerary. Besluit om nie van Ullapool die ferry Lewis/Harris toe te vat nie maar om eers Skye toe te gaan. Spoor toe uiteindelik 3G op in Ullapool en kry 'n backpackers geboek in die noorde van Skye in Flodigarry.

Nou is ek terug op die grid, Skye is baie populer, so uiteindelik 'n backpackers met bietjie lewe, n paar travelpartens vi n paar dae en die beautiful Skye.. 







Klit rock
View Larger Map

                                                         




'n Daguitstappie al met die die Totternish peninsula op tot op die mees noordelike punt van Skye. 















No comments:

Post a Comment